+10
Selfsorg in Franschhoek

The Deck & Hull @ Ku'ulani Corner

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

40% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Des 2025 tot 13 Des 2025.
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Deck & Hull @ Ku'ulani Corner is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van die historiese dorpie Franschhoek en is ideaal vir gaste wat die Kaapse Wynlande en sy omgewing wil verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en 1 baba en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die kamers het plafonwaaiers en verwarmingspanele teen die mure. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n hoekbad en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as een bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Bababed en -stoeltjie is op versoek beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n kaggel.Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Boot-geïnspireerde wenteltrap lei na die boonste leefarea en dek met sitplek en uitsigte op die berge en oor die wingerde.

The Deck & Hull bied die perfekte basis vanwaar gaste Franschhoek kan verken en bied maklike toegang tot luukse eetplekke, galerye en unieke boetieks. Dit is net 4 minute se stap vanaf die hoofstraat en gaste kan die dorpie te voet verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kaggel
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ariane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Deck & Hull @ Ku'ulani Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 40% AF!

Vanaf R4 100
R 4 100 R 2 460
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 100
R 4 100 R 2 460
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 100
R 4 100 R 2 460
per nag (plek vir 5)
Bespreek

21 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1702f6eb9148a42da91bba31ed2172b3ac4b939decc0f396e0a2b3bf55e8752e0c5bc4e832787ebf0afe23fa548d287d790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R2 460 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 21 Cabriere Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.9121759 19.1182126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang