The Delight Swakopmund
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 128 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Theo-Ben Gurirab Avenue, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in die kusstad Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is.
Dié hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 54 kamers waarvan 10 gesinskamers en 44 2-enkelbedkamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, kluis en WiFi. Die hotel bied 'n ontbyt- en eetkamer, 'n gesellige kroeg, binnehoftuin en veilige parkeerplek.
Die hotel sal gerus raad bied en besprekings maak vir doendinge en uiteet in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 172
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Theo-Ben Gurirab Avenue, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Theo-Ben Gurirab Avenue, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 128 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang