2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Docklands 509 by CTHA is in De Waterkant in Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi word voorsien.
Sekuriteit sluit 24 uur-toegangsbeheer en veilige onderdakparkeerplek in. Daar is kragopwekkers en die verblyf word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Op die dak is daar 'n ongelooflike 360°-uitsig oor Waterkant se strate. Die gebou spog met moderne argitektuur, 'n luukse interieur, 'n swembad en kuierarea op die dak, en 'n 24 uur-portierdiens. Boetiekwinkels, die V&A Waterfront en 'n rits doendinge is net 'n paar minute van die woonstel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Docklands 509 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang