Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Magoebaskloof

Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gloria M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

It was cozy, peaceful and stunning views. Cozy, scenic, peaceful, friendly staff, great location, perfect getaway, relaxing, beautiful views, comfortable, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoesjka K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

We had a lovely stay in the beautiful Magoebaskloof and we could relax. The hostess was very friendly and accommodating. The unit was spotless and very cosy and the kids had fun exploring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Uiters oorprys, glad nie skoon nie, alle stoffering ruik erg muf asook eenheid. Neem asb kennis dat die hele eenheid 'n baie skerp mufreuk het. Throws kan bv. glad nie gebruik word nie. Ek sou glad nie die hoekie waar die bunkbed is, kon gebruik nie. Die kombuis was vol stof, selfs spinnerakke op broodrooster. Pan binne kas is bruinvuil. Hierdie is ongelukkig 'n voorbeeld van 'n gastehuis wat nie in stand gehou is nie. Privaatheid is nie 'n prioriteit nie. Óf die hele eenheid moet uitgeverf en materiale vervang word, of die prys per nag moet ten minste halveer word. Ons het vroeër huis toe gegaan en maar die geld afgeskryf. Ek hoop hulle dateer hul webwerf op om hierdie te voorkom. Oppas vir 'n gastehuis wat "streng" is met kansellasie en boonop vereis dat mens totale bedrag betaal voor jy arriveer!

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Onvergeetlike verblyf soos in 'n paradys. Dit is die mooiste plek om te bly. Ruim, skoon, in die natuur en die vriendelikste mense. Ek sal graag weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

A piece of heaven! Magoebaskloof Mountain Estate is exquisite - peace and tranquility. A piece of heaven! Beyond beautiful and neat. The teenagers enjoyed themselves thoroughly and those beds were considered their own kingdoms!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage
What a pleasure to host such friendly people, you are welcome back any time.

Kim D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Beautiful location. This is a special place, the ambiance and views are amazing, very romantic

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2021

Breathtaking setting. Enjoyed our stay. Very friendly and accommodating hosts. Had a fantastic time exploring the area. Plan to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage
You were lovely guests, here over a very difficult period of weather, and power problems and you dealt with it like a breeze. You are most welcome back. Warm regards, Rene

Emmerick V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie aangenaam. Die eienaars is baie gasvry, en het regtig seker gemaak dat ons niks kort nie. Pragtige, skoon en gemaklike verblyf. Ligging is pragtig, en is dit werklik 'n plek waar mens kan ontspan en net die mooi uitsig geniet. Baie dankie Rene, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Pragtige plek. Heerlik gekuier, mense baie vriendelik. Plek netjies met baie mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2019

Asemrowend! Sal hulle weer besoek. Vir seker!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage
What a lovely review, thank you so much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

46A Franschoek, Magoebaskloof, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc31b9fc417fa69131c98e4c6c6a1df2f2169d848f41f8008def08f9e7c4c0c8710c0637b5a19d5cad082e227f0be137852ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 5 mense 21 5 1 5 46A Franschoek Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.869679218039 30.005321001307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang