34 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Ziegler and Koning Street, Klein Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
The Elegant Guest House is in 'n stil straat in die hartjie van Windhoek se oudste voorstad geleë. Hierdie gesofistikeerde dog eenvoudige en moderne gastehuis fokus op die gemak van gaste. Die sjiek, boetiekgastehuis se voorkoms en gevoel is heeltemal anders dié van sy tydgenote in Namibië. Hiér beoog hulle om wat gewild is met wat eg Namibië is, te kombineer en dit het tot 'n unieke Namibiese gastehuis gelei. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die 17 en suite-kamers is lig en stylvol ingerig, en het WiFi, kluise, genoeg hangplek vir klere, bagasierakke, aparte lugversorgingseenhede en satelliet-TV's. Elke kamer het 2 enkelbeddens met gehalte-linne en -toiletware, en dit lei na die gemeenskaplike ruimtes.
Die gastehuis het 'n waterwyse tuin met oop ruimtes, ruim sitareas, 'n verfrissende swembad met 'n houtdek, 'n gemaklike sitkamer en 'n Afrika-vuurput waar gaste lekker langs die vuur kan kuier.
Die vriendelike personeel berei soggens 'n heerlike buffet-ontbyt in die oopplan-kombuis voor.
Gaste kan met die personeel gesels, die gidsboeke en kaarte bestudeer, of in die rustige tuin of gesellige sitkamer met 'n koppie koffie ontspan. Die vriendelike personeel by The Elegant Guest House sal hul bes doen om in alle behoeftes te voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Ziegler and Koning Street, Klein Windhoek, Khomas
- Gaste dink The Elegant Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Ziegler and Koning Street, Klein Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang