8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 15 Fairway Drive, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Fairways is 'n selfsorghuis met sonkrag wat in Salt Rock, Ballito, geleë is. Hierdie vakansiehuis met 'n rugsteunstelsel is ideaal geleë binne 300 m vanaf Salt Rock Beach, 3 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en die Junction Regional Mall, en sowat 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié vakansiehuis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoof-, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, kookplaat en ander toebehore.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kroeg wat ideaal is vir onthaal en lei na 'n patio wat dekstoele en 'n plonspoel bied. Boonop bied die eiendom gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dié vakansiehuis het sonpanele en Jo-Jo-watertenks.
Die huis is baie veilig en beskik oor 'n huisalarm, laserstrale en kringtelevisie wat alles gekoppel is aan die 24-uur sekuriteitsmaatskappy wat op bystand is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15 Fairway Drive, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Fairways het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Fairway Drive, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang