Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fairways

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 15, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Fairways is 'n selfsorghuis wat in Salt Rock geleë is. Hierdie vakansiehuis is net 300 m van Salt Rock-strand af, 3 km vanaf die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Regional Mall, asook ongeveer 25 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe.

Hierdie huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.

Die hoof-, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, asook ander toebehore toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n kroeg wat ideaal is vir vermaak en die leefarea lei na 'n stoep met dekstoele en 'n plonspoel. Die eiendom bied gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

Hierdie vakansiehuis het sonpanele en Jojo-watertenks.

Die huis is baie veilig en het 'n huisalarm, laserstraalsekuriteit en geslotekringtelevisie, sowel as 'n 24 uur-sekuriteitsmaatskappy wat op bystand is.

Slaapplek

’n Bespreking by The Fairways sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Fairway-rylaan 15, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 15, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51034481da3b72dafbc10b6bcbf3e47d1933f1cdd02baee22ebabca305f1e82d34aa445b80aa1916b09dbde19ea0d7144c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 15 Fairway Drive Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504050256177 31.234297285879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem