7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Farm House is 'n bekoorlike kothuis geleë op Cranefields Oak Lane Equestrian Farm in Villiersdorp. Dit bied gaste ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie met asemrowende berguitsigte, toegang tot eindelose bergfietsroetes en die opsie om perdry-ervarings te reël.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 7 gaste kan akkommodeer. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis sluit 'n eetkamertafel met 4 sitplekke in. Die leefarea sluit 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Hierdie area maak oop na 'n patio met buitemeubels, 'n speelarea vir kinders, 'n oordekte braai-area en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkering op die perseel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Farm House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Cranefields Oak Lane Equestrian Farm, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang