+16
Selfsorg in Mosselbaai

The Fisherman's House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Billy K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gemaklike huisie in Diaz saam ons volwasse kinders en loopafstand van die strand af. Die huis is baie goed ingerig met alle benodighede. Gevoel soos huis van die huis af. 'n Tweede yskas was baie nuttig (nie in foto's nie) vir die 10 dae wat ons daar spandeer het. Die huis is minder as 1 km van Diaz hotel en hoofstrand, wat dit baie gerieflik gemaak het vir ons stappe na die strand sonder om te sukkel met die besige en moeilike Desember parkering. Die huis het oorspronklik kleiner voorgekom as die foto's, maar ons het onmiddellik gemaklik gevoel. Die huis kan baie warm word, maar die dakwaaiers help darem, met 'n skuifdeur in die hoofslaapkamer en eetkamer area. Ons het ons tyd ten volle geniet. Een voorstel vir so 'n lang bespreking sou wees 'n skoonmaakdiens, of ten minste 1 keer handdoeke te ruil vir die gaste. Die wassery naby was nuttig, maar hulle is baie besig oor die tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die huis is goed geleë en het alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Ons het - soos 2 jaar gelede - heerlik gekuier. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. 'n Wasmasjien en tuimeldroër sou nice wees. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties onbeskryflik wel versorgde huis en kan sien eienaars is trots. Ongelooflike diens en waarde vir geld gewees. Hierdie is 'n topgehalte verblyf, volle toegeruste huis met topgehalte beddens, linne, kombuisware en meubels. Hierdie was regtig elke sent werd en meer. Agentskap was puik en hul kommunikasie ongelooflik. Sekuriteit tops, alarm, remote garage, veilige erf. Lekkerder daar gekuier as by my eie huis. Met aankoms was als 'picture perfect'. Sagte musiek, sagte ligte en yskoue bottel Rosé wyn. Skoonmaakmiddels van topgehalte, hout vir bona fireplace, als was daar met basiese speserye en olyfolie. Hierdie was by verre my beste oorslaap en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Best time ever for a family. I loved our time at the house. It has everything that you need. The kitchen is fully stocked from firewood to an arrival bottle of wine to something as simple as cloth pegs for your wet towel. The lounge and rooms were spacious. As a family of five, we all had our private space. Nice outside lounge area and firepit for the braai. Fantastic! The location was perfect. Diaz Beach was a five-minute drive from the house, as well as an awesome waterpark for the kids. We loved it so much that after six nights we wanted to extend for another two nights, but unfortunately, another lucky family had already booked. Thank you for doing your best to assist us. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette H
Lang verblyf
4.0
Des 2025

Netjies en veilig. Die seuns het baie lekker gebly en voel daar was alles wat hulle nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons het heerlik by Fisherman's House gebly. Was daar oor Kersfees en dit was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier. Afdak met meubels was lekker vir kuier. Perfekte wegbreek! Alles wat jy nodig het onder een dak. Stylvol gemeubileerd en gemaklike beddens en genoeg beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Was 'n wonderlike ervaring, so rustig en jou eie privaatheid, so mooi gerieflik en naby alles. Mosselbaai sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantastic. Our stay was amazing. Fantastic and we will certainly stay with them again. Thanks for the awesome assistance and cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Beyond Group Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

66 Park Crecent, Boland Park, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehGltQ6MyxGX42ppSjDROjTJaS4mWCElGFRdA7eEKTAmCc4zXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 66 Park Crecent Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.164856152354 22.107911824398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang