+8
Selfsorg in Newtown

The Franklin Loft Apartment 1512

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Pritchard Street, The Franklin Loft Apartment 1512, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Franklin Loft Apartment 1512 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Hierdie stylvolle woonstelle is ruim en bied gemak en privaatheid.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ruim badkamer het 'n bad, instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die eetarea het sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n Bluetooth-klankstelsel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Vinnige WiFi is ook beskikbaar.

Ander geriewe sluit 24 uur-sekuriteit, veilige onderdakparkeerplek, 'n ruim gimnasium, 'n Jacuzzi, en 'n conceirge wat met gaste se versoeke en vrae kan help in.

Daar is 'n aantal restaurante, koffiewinkels, kroeë, nagklubs en teaters in die area, asook 'n Woolworths as jy eerder self wil kos maak. Die woonstelle het 'n gerieflike ligging naby verskeie hoofkantore vir gaste wat sake-aangeleenthede in die sakekern moet bywoon.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Pritchard Street, The Franklin Loft Apartment 1512, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Pritchard Street, The Franklin Loft Apartment 1512, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3mkoF6qlXqQyHlPY6xYgCCZn3beh5LhqEIhy9gv9arhgtPpqhb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 4 Pritchard Street The Franklin Loft Apartment 1512 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.204053691715 28.036926093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang