+67

The Garden Root

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Upper Lloyd Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Garden Root is 'n luukse selfsorghuis en -eenheid in die stil natuurreservaat Paradise in Knysna. Die huis is naby alle geriewe en talle aktiwiteite en besienswaardighede geleë. Die uitsig is ononderbroke en kyk uit oor die strandmeer en die ikoniese rotsformasie van The Heads. Toegangspaaie is maklik bereikbaar vanaf die huis.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig. Daar is 'n ruim buitepatio met braaigeriewe, vir gas- en houtvure, sowel as. Alle slaapkamers loop uit op die oordekte patio-area.

Hierdie woonstel is nuut opgeknap en smaakvol versier met skouspelagtige uitsigte oor die strandmeer en Knysna Heads. Die eenheid het sy eie privaat ingang en parkeerarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die sitkamer het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Die slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n wasmasjien en 'n gasgeiser vir gaste se gerief. Die Franse deure lei na 'n privaat geplaveide tuinarea.

Buiteparkeerplek met plek vir 2 motors is beskikbaar in hierdie veilige area. Indien alternatiewe veilige parkering benodig word, kan dit ook gereël word. Geleë binne loopafstand van die dorp en 15 minute van die Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 16 Upper Lloyd Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Upper Lloyd Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a516ac68c39ce749f16326c5b0c03c7493797443864ba0e4e2a352387d2bbb3fe35465994cdc9ac7da5a319ce61710a631f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 16 Upper Lloyd Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033519049641 23.037042617798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang