The Glass House Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Glass House Loft is 'n selfsorg-loft in 'n stil doodloopstraat in Betty's Bay, teenoor 'n natuurgebied in die Kogelberg Biosfeer. Die eiendom bied 'n rustige toevlugsoord omring deur natuurlike fynbos en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Die loft bied slaapplek vir 2 nie-rokers in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met berg- en see-uitsigte. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite het gaste toegang tot 'n klein omheinde tuin, Weber-braaigeriewe en parkeerplek. Die loft is binne maklike bereik van plaaslike winkels, restaurante, staproetes en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink The Glass House Loft het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang