Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goat House Farmstay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Goat House Farmstay bied lieflike selfsorgvakansieverblyf op 'n werkende plaas net buite Mbombela (Nelspruit). Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie verblyf maklike toegang tot die N4-hoofweg bied.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Dit lei 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat binnehof-area met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis en ekstra spasie vir 'n karavaan en sleepwa is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Deel 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 6, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08cd2a11c41cdd649928f0720d601d4c29a63ea4966d9a83e2009cca21e3048f80264a8cc908946f26ce2dc9b52fdbbd1088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag, vir 4 mense Portion 6 Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.431299330517 30.846948623657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem