The Good Earth Cottage
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 22 Mei 2024
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Good Earth Cottage is 'n karaktervolle en bekoorlike selfsorgkothuis wat eers 'n plaasstal was. Dit het 'n manjifieke uitsig oor die inheemse woud en berge in The Crags en is ongeveer 15 minute se ry vanaf die gewilde kusdorp Plettenbergbaai.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n dubbelbed in die solder op die boonste verdieping en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Good Earth Cottage sluit in:
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 9, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4