4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Goose is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai se Goose Valley-gholflandgoed, wat 'n indrukwekkende 72 putjie-baan, 'n oefenbof, 'n elegante klubhuise met 'n restaurant en kroeg, sowel as 'n gholfwinkel.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, sitarea en 'n sonnige balkon met braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die komsbuis het ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Wi-Fi-toegang is beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n sonnige balkon met 'n sitarea, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan. Die natuurlike fynbos, inheemse bome en oormaat dier- en voëllewe maak die landgoed baie spesiaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Two Keens Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Goose het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang