The Grand Hotel
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 15 Des 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 735R2 988 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Grand Hotel bied gerieflike, sentraal geleë B&B-verblyf in Robertson, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, vakansiegangers en wynentoesiaste.
Dié hotel bied verblyf in 9 pragtige kamers en 'n selfsorgkothuis, elk met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens met gehaltelinne en badhanddoeke. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Sommige van die kamers het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n slim-TV, asook 'n privaat stoep. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe. Elke kamer, sowel as die kothuis, het 'n rugsteunbatterystelsel in die geval van kragonderbrekings.
Gaste kan die gemeenskaplike areas, wat 'n sitarea, kroeg, buiteswembad en konferensiegeriewe insluit, gebruik. Die hotel spog met 'n restaurant, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink The Grand Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang