The Granny Flatlet
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oubaai Golf Estate, 63 Mountain View, Heroldsbay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie knus woonstel bied 'n asemrowende uitsig en veilige toegang binne die gesogte Oubaai Gholflandgoed, die tuiste van 'n 18-putjie Ernie Els Signature-baan. Geleë aan die Mountain View-kant, is dit slegs 10 minute vanaf Heroldsbaai-strand, 15 minute vanaf George-lughawe en 20 minute vanaf die Garden Route Mall.
Dit bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond en ketel. Daar is WiFi en 'n TV.
Buite is daar 'n klein braai-area wat gaste toelaat om die uitsig te geniet terwyl hulle kook. Veilige parkering is langs die woonstel beskikbaar, en die eienaar is op die perseel om te help met enige vrae. Gaste kan 'n rit neem of stap na die Walvisdek, 'n rondte gholf geniet of ontspan met drankies by die klubhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Oubaai Golf Estate, 63 Mountain View, Heroldsbay, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oubaai Golf Estate, 63 Mountain View, Heroldsbay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang