+63
Selfsorg in Groenpunt

The Green Villa

15 gaste

7 slaapkamers

9 beds

7 badkamers

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Green Villa is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis tussen Seinheuwel en die see in Groenpunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusstad is.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 15 gaste akkommodeer in 7 lugversorgde slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Twee slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl twee ander slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die sesde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die laaste slaapkamer 2 enkelbeddens het. Al 6 die ander en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.

Daar is 'n braaikamer met sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai, en 'n onderdakbalkon met sitplek en uitsigte oor die omgewing. Gaste kan 'n swembad met verskeie buitelug-sitplekopsies geniet. Sonkrag en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met die Seepunt-promenade wat ongeveer 650 m ver is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Niel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 85 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Green Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 18 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 18 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 18 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

85 Joubert Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fbe023fa3a36bba9f4429024bbe82892cfd74bab413c3c432b13124e42aaea85c264101abad4af0bee05b4814bc6a7170c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 500 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 85 Joubert Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.911511477203 18.399925468106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang