The Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anne-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Debbie W - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, lieflik, gerieflik.
The Guest House se terugvoer
Baie dankie Debbie. Dis was 'n groot voorreg om jou as gas hier te kon ontvang. Ons het heerlik saam gekuier om die kombuis tafel en koffie pot en beskuit! Sien uit om jou weer te sien.
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie behulpsaam, wil net help.
The Guest House se terugvoer
Johan, dit was vir my 'n baie groot voorreg en eer om julle as gaste te kon verwelkom hier by my ou huisie. Jesus kinders weet om liefde met mekaar te deel. Jul enige tyd welkom hier terwyl ons nog op aarde is.
Genna S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, gasvrou baie vriendelik, egter min privaatheid, parkeersituasie effe ongemaklik.
The Guest House se terugvoer
So jammer mens kan nie almal altyd tevrede stel. Het hul gesê eerste mense in stop onder afdak. Ek stel voor volgende keer boek in by plekke of hotelle wat beslis duurder is om in al jul wense te voldoen.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Thys S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Home away from home.
The Guest House se terugvoer
Baie dankie Thys vir gewaardeerde terugvoer. Julle was ook wonderlike gaste. Dankbaar ook vir die klein dingetjies in die lewe. Julle welkom hiet enige tyd.
Bennie O - Jul 2019
Algehele gradering
Ek het fantasties lekker gekuier.
The Guest House se terugvoer
Baie dankie Bennie, jy is altyd welkom hier. Asook mense wat kan raaksien dat ek as bejaarde uit my pad gaan om mense 'n veilige en huislike tuiste te bied weg van hul eie huise. Gasvryheid is 'n Jesus eienskap. Ons noem dit liefde vir ons medemens.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republieksingel 5, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga