+46
Hotel in Belgravia

The Halfway House Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie netjiese en skoon verblyf, met kamers wat smaakvol gemeubileer is. Wat 'n plesier om so 'n juweel van oornag te kon kry, met vriendelike staf en heerlike koffie die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2026

Oornag wegbreek. Badkamer kort bietjie aandag aan onderhoud, maar ons het lekker gebly. Dit is regs langs ons gunsteling restaurant in Kimberley.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegarde L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Netjies en baie modern. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
The Halfway House Hotel
Goeiedag Baie dankie vir mevrou se positiewe terugvoering. U is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om u gou weer te sien. Lekker dag vir u. Liza

Esmari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie lekker! Die Hotel het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer in 'n moeilike tydjie. Veilige parkering was 'n groot plus punt. Lekker modern historiese tema en baie netjies. Pragtige koffiewinkel met heerlike kos beskikbaar op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Absoluut die moeite werd. Die hotel is 'n prentjie. Alles is so ongelooflik mooi en die personeel is behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n bederf om blyplek hier te kon kry. Absoluut die moeite werd. Net jammer die befaamde / historiese kroeg was onder konstruksie en kon ons dit nie sien nie, maar ons sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2019

Baie lekker plek en waarde vir geld. Baie lekker gebly, goeie diens en kos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansunette D
1 nag
4.2
Apr 2019

Smaakvolle, skoon, netjiese en veilige verblyf in goeie ligging. Die Halfway House Hotel is ‘n baie netjiese, smaakvol-gemeubileerde, skoon hotel. Ons het in die Family Room geslaap en dit was ruim genoeg vir vier volwassenes wat nie omgee om ‘n kamer te deel nie. Goeie waarde vir geld!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques F
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2019

Netjiese oornagverblyf in Kimberley. Netjiese oornagverblyf met lugversorging in Kimberley. Familiekamer groot genoeg vir gesin van 4. Swembad 'n bonus in Noord-Kaap-hitte. Ontbyt uitgesluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
The Halfway House Hotel
Goeie dag Baie dankie vir u positiewe terugvoering. U is enige tyd welkom hier by ons en ons hoop om u en u gesin gou weer te sien. Lekker dag vir u. Liza

Daleen H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Verskriklik netjies met alles wat by benodig. Ek beveel die plek sterk aan. Die geriewe is uitstekend en baie netjies en skoon. Die restaurant is by die hotel en die kos is van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

229 Du Toitspan Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmvvXVp2LP5vCXyySbwv553mzk5JBr3qGGmphMzWAADkWmR0hXi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 229 Du Toitspan Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.74880271246 24.778725350565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang