+22
Gastehuis in Wilkoppies

The Hancock Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in. Daar is 'n omsetter wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.

Die gastehuis is naby Life Anncron Hospitaal, Sunningdale Privaat Hospitaal en Wilmed Park Hospitaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Roelf M
5.0
Lekker. Baie lekker, dankie - netjies en skoon.
Mrt 2026
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, rustig. Was skoon, netjies, baie stil woongebied. Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.
Feb 2026
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en vriendelik. Baie netjies en skoon kamers. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Sal vir seker aanbeveel vir oornag plek.
Feb 2026
Fioni S
Saam met vriende
4.8
Skoon en gerieflik. Dit was 'n baie lekker nagrus gewees.
Jul 2025
Duane C
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik. Baie oulike plekkie. Perfek vir 'n paar aande se oorbly vir 'n sportgeleentheid of sakereis.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink The Hancock Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aed4a1df2249b8aa51a0f78afc95d3f69ff3c38840c4d986e0efb683f3e7a1f6e2ceea5ead6a10f9f9f4abec2728bc3c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 7 Hancock Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -26.84403 26.6713099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang