2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Lughawe Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Hank Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bethlehem in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke kamer. 'n Haardroër, TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Gaste kan die swembad gebruik en daar is 'n koffiewinkel en konferensiegeriewe op die perseel.
Besienswaardighede in die area sluit die Bethlehem Gholfklub, Bethlehem Museum, Holhoek-voetslaanroete, Bethlehem Mall en die Sol Plaatjie Dam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Lughawe Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink The Hank Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Lughawe Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang