The Happy House
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Sydney Street, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Happy House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Groenpunt, Kaapstad – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Gaste deel 3 badkamers, almal toegerus met 'n stort, wasbak en toilet – waarvan een ook 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 10 sitplekke is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite, op die oordekte patio, het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buite-eetplek. Gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 14 Sydney Street, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Sydney Street, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang