- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hedge Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in die stil dorpie Kuruman.
Die huis het 10 luukse kamers met verskillende beddens. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Een van die kamers het 'n kaggel vir ekstra knus en behaaglike aande - ideaal vir wittebroodsduifies!
'n Heerlike ontbyt word geniet in die ruim eetkamer en daar is braaigeriewe vir selfsorgdoeleindes.
Die tuin en swembad word met kameeldoringbome omring wat skadu bied. Dit is ook die ideale plek om te ontspan in die somer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink The Hedge Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang