Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedge Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir The Hedge Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sal weer daar bly.

Ja, ontbyt was puik en ons het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kate M
Gesin met tieners

Exactly what we needed for a quick stopover whilst travelling. Very friendly staff, comfortable room with all the basics, great breakfast.

Comfortable stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetta J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetta J
Saam met vriende

Ongelooflike goeie kliëntediens.

Dankie vir die ekstra myl wat julle vir ons geloop het. Sal julle regtig enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome. Thoroughly enjoyed our stay.

Our accommodation met our expectations. The room faces South, hence it was cold. Our breakfast was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petria T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petria T
Saam met vriende

Ons het baie lekker by The Hedge gebly.

Hulle het ons na 'n meer toeganklike kamer geskuif sonder dat ons daarvoor gevra het. Ongelukkig het hulle toe vergeet om die geyser aan te skakel, maar dit is toe later reggestel nadat ons dit onder hule aandag gebring het. Dis net interessant dat die een bedlamp nie met 'n verlengkoord toegerus is sodat dit kan werk nie. Die ontbyt en vriendelikheid van die personeel was prima.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed georganiseerde gastehuis. Vriendelike personeel.

Baie luuks. Smaakvol gemeubileerd. Was regtig die moeite werd, net jammer ons was net vir 1 aand daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Louisa. Was lekker om julle by ons te he! Hoop om julle gou weer te sien.

The Hedge Guesthouse
Danie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Lieflik.

Kamer was voldoende vir gesin van 4. Mooi lapa en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Danie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier asseblief weer.

The Hedge Guesthouse
Marne J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne J
Saam met vriende

Fantasties.

Fantastiese verblyf! Gesellige kamers asook 'n heerlike ontbyt! Sal definitief die gastehuis aanbeveel! Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad / Elna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad / Elna V
Saam met vriende

Uitstekend.

Dankie aan die ontvangsdame wat ons selfs na-ure gehelp het. Ons het laat gearriveer en het na ons kamer gegaan wat ons bespreek het. Daar was 'n slaapbank in die kamer waarop ek gevra het vir nog 'n kamer, omdat my ouers saam met ons reis. Die dametjie het vir ons gesê dat ons nog 'n kamer kan gebruik. Die kamers was skoon en ruim. Die volgende oggend het hulle vir ons gewag om ons ontbyt te bedien. Die ontbyt was uitstekend. Ons beveel The Hedge aan en sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfied, recommendable.

Reception was good, the room was spotless clean, sitting in the garden was a relaxing bonus, the area is quiet, soap, shower gel, welcome sweet, etc. included. The breakfast was 'lekker' and plentiful. Should we ever go through Kuruman again, we have a place to stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Karl,

Thank you for the positive feedback. Glad everything was up to standard and that you have enjoyed your stay.

Regards,
Lynn-Mari Olivier
The Hedge Guesthouse

The Hedge Guesthouse
Celda G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om in soveel netheid te kon ontspan.

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie smaakvol, alles was netjies en goed versorg, en die ontbyt was heerlik! Met sulke vriendelikheid en goeie diens sal hierdie gastehuis se gewildheid net kan groei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit was vir ons heerlik om julle te ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te verwerlkom. Onthou die Kalahari het baie om te bied, so ek glo `n volgende besoek is onvermydelik. Groete, Lynn-Mari Olivier.

The Hedge Guesthouse
Bianca K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca K
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Wonderful, friendly staff and beautiful gardens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Wonderlik, vriendelike personeel en pragtige tuine.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Bianca, thank you for honest review and appreciate your time herein. We are glad that you enjoyed your stay and are looking forward to your next visit.

The Hedge Guesthouse
Noeline B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B
Besigheidsreis

Beantwoord aan alle vereistes.

Ek was aangenaam verras. En as ek dit vergelyk met ander plekke teen dieselfde tarief, dan staan The Hedge regtig uit. Ontbyt was baie uitstekend - wil net voorstel dat die diens by ontbyt dalk bietjie vinniger moet wees, veral as dit 'n sakereis is. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het regtig moeite gedoen on vir my dokumente in kleur te laat druk. Ek sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel by enigiemand wat Kuruman gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Besigheidsreis

Fantastiese, huislike atmosfeer.

Dit was 'n besonderse welkom en 'n heerlike nagrus. Die mense was fantasties en het my en my seun baie welkom bedien. Kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

The Hedge Guesthouse
Pieter M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse veilige verblyf.

'n Baie gerieflike en luukse gastehuis met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

So baie dankie vir hierdie terugvoering en baie bly dat jul dit geniet het, was heerlik om julle te kon ontvang en ontmoet.
Kom gerus weer!

The Hedge Guesthouse
Michelle J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Uitstekende diens, vriendelike personeel, netjies en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

So glad you've enjoyed it here by us. It was wonderful to meet you and hope you'll come again.

The Hedge Guesthouse
C K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C K
Gesin met klein kinders

Puik diens!

Absoluut netjies en vriendelike personeel. Die gastehuis is 'n ware oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Was heerlik om jul te ontvang en ontmoet en bly dat dit vir jul lekker was. Kom gerus weer!

The Hedge Guesthouse
John G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Gesin met tieners

Die vriendelikse ontvangs ooit!

Al was dit ons eerste keer en het ons ongelukkig net een aand oor gebly op pad Kgalagadi toe, het dit gevoel of ons al jare vriende is. Sal beslis weer kom al is dit net om weg te kom vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

So heerlik om die terugvoering te ontvang en bly dat jul dit so geniet het. Dit was baie lekker om jul te kon ontvang en ontmoet.
Kom gerus weer hierheen.

The Hedge Guesthouse
Belinda G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi skoon, modern en die kos was heerlik.

Alles was FANTASTIES, behalwe die bed wat heeltemal te kort was vir my man. Behalwe dit, was die diens en kos van top gehalte. Baie mooi gemeubileer met smaaklike dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Oepsie, baie dankie vir hierdie terugvoering. Jammer oor die bed, vra asb volgende keer vir n ' king-size ' bed, glo dan sal hy heerlik slaap. Was baie lekker om jul te ontmoet, kom gerus weer!

The Hedge Guesthouse
Haya V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Haya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, baie skoon en gemaklike beddens. Heerlike ontbyt!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie nuut en skoon. Die beddens was gerieflik en die kamers is mooi gemeubileer. Heerlike ontbyt en ons sal beslis die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, was heerlik om jul te ontvang en te ontmoet. Kom gerus weer!

The Hedge Guesthouse
Sheila G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila G
Besigheidsreis

Great!

It was really a lovely place , the lady was very kind and helpful and breakfast was great as well. I would rate the Hedge a four to five star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Thanks for your feedback, lovely meeting you and please come again.

The Hedge Guesthouse
Venetia S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venetia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Hul kan net warmkomberse op die bed sit in winter.

Heerlik gebly. Baie gasvry. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hedge Guesthouse se terugvoer

Sal beslis met die eienaars hieroor gesels. Baie dankie vir jou terugvoering en dit was heerlik en n voorreg om jou/jul te ontmoet. Kom gerus weer!

The Hedge Guesthouse
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowburnstraat 36, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a66eb6681c85bed3f5ba6fbcd9dd455c461aa790f6e5f41dbb54b128f68427cbfb64c348dc6730e01e5938e30610854ecdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 36 Cowburn Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.463134 23.443328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem