+35
Selfsorg in Heidelberg

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rozelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie lekker, skoon en ook veilig. Baie lekker gebly. Die gasheer was so behulpsaam. Gevoel soos home away from home. Sal definitief weer daar oorbly. Ons was ook lekker bederf met vrugte, sweeties en gebottelde water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Gerald B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Alles wat jy nodig het! Die verblyf was fantasties. Vriendelike ontvangs, die plek was baie netjies en goed ingerig. Alles wat 'n mens nodig het, is in die plek. As ons dalk weer akkommodasie soek in Heidelberg, sal ek eerste hier aansoek doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Stephen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Awesome host and lovely accommodation. Fantastiese plekkie. Mark was awesome en het ons gemaklik en tuis laat voel. Ons sal definitief weer daar wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Hester H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was goed. Dit was baie lekker, hulle het ons laat rus al was dit nog nie inkok tyd nie en was so bly daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie.

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Restful. Highly recommended. Quiet, safe, peaceful. Spacious. Clean. Friendly, helpful owner. Very good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Thanks for your excellent review. I really appreciate it. You are welcome to stay anytime.

Madere F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gasheer was baie behulpsaam, baie dankie. Regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Quick stop over en route to Capd Toen. Just stayed overnight. Neat and with unexpected extras compared to similar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Thanks for your good review, Mariette. I really appreciate it.

Jeannette S
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2026

Great for one night travel through stay. It was nice to have fans in the bedrooms as it was incredibly hot when we travelled. Nice touch of fresh flowers in the bedrooms. It was safe enough for an early morning walk. Fabulous Fresh Stop as you turn off the main road. Had all we needed, especially a Seattle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Thanks for your good review. I really appreciate it.

Diana K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heerlik. Heerlike toegeruste eenheid met baie goeie ondersteuning van die host. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Marlon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was fantasties en asemrowend. Dit was uitstekend en baie stil, lekker vrede vir jou siel en die gasheer was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 6)
Bespreek

55 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa48340fd8ac5e78b0b82bab14a0b6a4e5d915e6d9bafee122cb3e0facf4b0abbac8ad7834d4e4b818852dd13504619d5e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 55 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.091088563095 20.954853532328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang