Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Stel die eienaar dadelik in kennis as iets stukkend is of nie werk nie.
Geen derdeparty-bespreking word toegelaat nie, ook nie ekstra gaste nie.
Indien gaste versuim om by hierdie reël te hou sal hulle sonder 'n terugbetaling gevra word om die huis te verlaat.
Rook is verbode.
Geen partytjies en luide byeenkomste word toegelaat nie.
Stilte tussen 22:00 en 08:00.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy jy 'n gidshond gebruik. Gaste wat gidshonde gebruik, moet asb. 'n bewys daarvan toon.
Sluit asb. alle deure voordat jy die huis verlaat.
Hanteer die huis en die inhoud met sorg en respek. Enige vermiste of beskadigde items kan ekstra koste tot gevolg hê.
Gaste moet asb. van die motorhuis gebruik maak.
Hou asb. klein kinders rondom die swembad dop, aangesien daar nie 'n hek is nie.
'n Vorm moet onderteken word indien enige minderjarige kinders by die verblyf bly.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Somerset Avenue, Benoni, 1501, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang