The Hermitage
1 gas
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Hermitage is in Barrydale op 'n gedeelde perseel geleë en bied slaapplek vir 'n enkele gas wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die kajuit is ingerig met 'n enkelbed en 'n buitestort met warm en koue water. Die toilet is 110 m weg. 'n Buitewasbak is buite die kajuit beskikbaar.
Kamergeriewe sluit 'n ketel, 'n tafel en 'n muskietnet in. Buite sal gaste 'n sitarea vind, en hulle het toegang tot die joga-ateljee en swembad.
Dit is gemaklike akkommodasie vir gaste wat op soek is na 'n persoonlike toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang