The Heroldsbay #511

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfek vir 'n gesin met klein kinders. Alhoewel ons net daar geslaap het en saam familie by 'n ander huis gekuier het, was die woonstel perfek gewees, met alle nodige geriewe beskikbaar. Die trappe aan die agterkant van die kompleks wat aflei see toe, maak die pad korter om by die strand uit te kom, en die "tag" sisteem om die kompleks en huisbakke binne te kan gaan, laat mens baie veilig voel. Ons kan die woonstel definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons verblyf was baie aangenaam. Ons het so lekker gebly, die plek is netjies en beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
Julle are so welcome! Daar is 'n geel kortbroekie van 'n kind wat agtergebly het.

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect. It was excellent. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
You are more than welcome!

Dirk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Deurslot werk nie baie goed nie. Toiletsitplekke is los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
Bly julle het dit geniet!

Ryan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing. Very nice place, fully equipped, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige plek, heerlike ervaring – wens ons kon langer bly! Dit is 'n wonderlike spasie! Dis net ongelukkig dat ons net een aand daar oornag het. Dit is bietjie bo ons begroting gewees, maar as ek vooruit beplan, sal ek dit weer bespreek en vir meer as een aand! Die enigste probleem was dat die bad se prop nie heeltemal wou toemaak nie, maar andersins het ons die spasie en die pragtige Heroldsbaai baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fendolene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die tydjie by Haroldsbay 511 was fantasties, met 'n rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker kort wegbreek vir die skoolvakansie. Die plekkie is baie mooi ingerig met als wat mens benodig en meer. Skoon en netjies en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawnm C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Enjoy. The time was just short for us, but we enjoyed the time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
You are always welcome! Next time the stay can be longer too...

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Aangename verblyf, sal weer daar tuisgaan. Ons het die verblyf geniet. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tessa
The Heroldsbay #511
Altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Rooidraai Street, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA730212e54893581be2770bdc83fbb225a8be76b17b0ca19d5c70097c5b8128b5e971ca17df8b02003eb9358820c6a6d83923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 84 Rooidraai Street R404 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053195221661 22.390515386704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang