The Hill Estate House 14
13 gaste
6 slaapkamers
9 beds
6 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ferdinand Street, The Hill Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Hill Estate House 14 is 'n ruim, selfsorgvilla op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis spog met pragtige uitsigte oor die strandmeer, dorp en die see in die verte.
Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 'n groep van 13 gaste en het 6 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis het die nodige geriewe om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofleefarea lei na die kuierstoep wat 'n swembad en 'n jacuzzi met uitsigte oor die omgewing het.
Die huis het 'n stoomkamer, fliekkamer met 'n platskerm-TV, en 'n hysbak wat na die sonbakdek op die dak lei. Daar is veilige parkeerplek.
The Hill Estate House 14 is 2 km vanaf Pletternberg Bay Mall, 3 km vanaf Lookout-strand en 4 km vanaf Plettenberg Bay Country Club.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ferdinand Street, The Hill Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ferdinand Street, The Hill Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang