The Hill Estate
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ferdinand Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Hill Estate is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Plettenbergbaai. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit binne maklike bereik van gewilde strande en die middedorp is.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers het ook en suite-badkamers met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n see-uitsig. Die kompleks is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ferdinand Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ferdinand Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang