Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elize W
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Ons, ons kinders en kleinkinders het genoeg spasie gehad, heerlik gekuier! Baie lekker gebly! Pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeska K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantastic and peaceful! We truly enjoyed our stay! We will highly recommend the house to anyone. The house is a memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Valeska, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen. En dankie dat julle die huis uiters netjies agtergelaat het, dit word opreg waardeer en dit was 'n voorreg om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, The House

Hermanus P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Awesome. Awesome. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Hermanus, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen. En dankie dat julle die huis uiters netjies agtergelaat het, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg en plesier om gaste soos julle te akkommodeer en ons gasvrou se woorde was "dit is nou voorwaar enige mens se droom-gas om te akkommodeer." Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, The House

A. H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fully equipped house and kitchen. Lovely stay. The house has everything you need. Very clean. Lots of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Ashnique, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen na julle onlangse kuier by The House, en dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het, dit word opreg waardeer. Dis was 'n voorreg en plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, The House

Keshia C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Family bonding. Really warm welcome with easy access. Gorgeous house with ample space. Special thanks to the lovely Aunty Doeks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Dear Keshia, Thank you so much for your review. You and your family were an absolute pleasure to host, and thank you for leaving the house so neat! We really hope to see you in the future! Warm regards, The House

Maria E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Huis is pragtig! Ongeloflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Maria Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen na julle onlangse kuier by The House, dit word opreg waardeer. Ons gasvrou het aan ons terugvoering gegee dat julle die huis mooi netjies agtergelaat het. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te akkommodeer en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete The House

Veruscha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Our family had a terrific experience. We will most certainly return. It was truly remarkable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Dear Veruscha, Thank you so much for your review. You and your family were an absolute pleasure to host, and thank you for leaving The House so neat! We really hope to see you in the future! The House

Edween C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustige area. Sal weer aanbeveel vir groot groep vriende. Baie lekker gebly. Area rustig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Edween Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen na julle onlangse kuier by The House, dit word opreg waardeer. Ons gasvrou het aan ons terugvoering gegee dat julle die huis mooi netjies agtergelaat het. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te akkommodeer en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Carmen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Luxurious. We had an awesome stay. Very friendly host. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Dear Carmen, Thank you so much for your review. You and your family were an absolute pleasure to host, and thank you for leaving The House so neat! We really hope to see you in the future! The House

Ninon L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie lekker gebly in The House. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die huis was ongelooflik skoon en netjies en het alles wat ons benodig het. Die kommunikasie voor die tyd was baie goed en die gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiffany
The House
Beste Ninon, 'n groot dankie dat jy die tyd geneem het om 'n gradering vir ons te doen na julle onlangse kuier by The House, dit word opreg waardeer. Ons gasvrou het aan ons terugvoering gegee dat julle die huis uiters netjies agtergelaat het. Sy het ook genoem dat dit so 'n voorreg en plesier was om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete The House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R6 800
30 % AF
R 6 800 R 4 760
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 800
30 % AF
R 6 800 R 4 760
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 800
30 % AF
R 6 800 R 4 760
per nag (plek vir 10)
Bespreek

38 De Jongh Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0065957585604e2502289df02f366f4abc8f59c31ecac4dd9e97702a63b3a1f7f9a7bfc0fd17986445477f5cd5938057d7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 800 nouVanaf R4 760 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 38 De Jongh Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.3510687 18.1543785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang