4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Northbank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Island Club is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, want dit is net 20 minute vanaf die middestad en 'n entjie vanaf Canal Walk-winkelsentrum.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel het 'n onderdakbalkon met gemaklike meubels en 'n uitsig oor die meer. Alle gaste het toegang tot die gebou se buiteswembad en binnenshuise, verhitte swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mogamat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Northbank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Island Club het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Northbank Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang