- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Joint Backpackers spog met 'n uitsig op die Swartberge en bied gaste gerieflike rugsakreisigerverblyf net 2 km van Oudtshoorn se middedorp af.
Die rugsakreisigerverblyf bied dekkamers, bungalows en karavane aan wat almal die gebruik van 'n kombuisie en ablusiegeriewe deel.
Elke dekkamer het 2 enkelbeddens. St. James Familie Bungalow 1 is ‘n familie-bungalow met ‘n dubbelbed en ‘n dubbelslaapbank. St. James Bungalow 2 het 2 enkelbeddens. Die Boere-karavaan bied slaapplek aan 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders). Die Reggae-karavaan het slaapplek vir 2 mense. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 4 storte en 4 toilette.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe , ‘n ketel, gastofie en eetgerei toegerus is.
Gemeenskaplike braaigeriewe met roosters, swembad, WiFi, DSTV en parkeerplek vir 8 voertuie is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Joint Backpackers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang