+32
Selfsorg in Barrydale

The Karoo Moon House & Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Greg E
1 nag
5.0
Jun 2026

A gorgeous location and an excellently appointed cottage. Home from home. A gorgeous location and an excellently designed and appointed cottage. Home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorrien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Delightful! We had a wonderful stay at the Karoo Moon House. Everything was just perfect, with attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uniek en geïnspireerd. Dit is altyd ongelooflik om hier oor te bly! Dit is by verre een van die mooiste woonplekke wat ek al besoek het. Uniek en karaktervol, skoon en perfek ingerig. 'n Wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle H
1 nag
5.0
Apr 2026

Gesellig, knus en kunstig! Een van die mees gesellige en knus plekke waar ek nog oorgebly het. Soveel spesiale elemente: sagte kussings, warm komberse, kuns teen die mure. Vars beskuit, natuurlike seep, lampe wat vooraf aangeskakel was vir my aankoms. Was 'n klein stukkie hemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masja T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Surprise last minute getaway. We last minute booked to escape the rain, what a true gem. Dean reacted fast and kindly! We will keep this gem to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra-Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing plekkie. (Karoo Huisi) Alles en nog meer wat jy benodig. Amazing gestile/design. Skoon en beddens gemaklik. Naby restaurante geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Plein bederf! Absolute bederf. Hierdie is 'n juweel wat alles bied wat mens nodig het, en soveel meer. Tikkies luuksheid oral. Indien ons weer hierdeur sou kom, kom bly ons beslis weer hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was 'n wonderlike verblyf. Dit was 'n fantastiese verblyf. Vriendelike gashere en fantastiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, karaktervol! Pragtige, karaktervolle huis. Baie gemaklik, alles wat mens benodig, is beskikbaar. Regtig aan te beveel vir 'n wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik en goed vir die siel. Karoo Moon Cottage was presies wat belowe was en meer! Baie goed ingerig met unieke dekor en aandag aan detail. Lekker kaggel met hout en wonderlike bed en linne! Gasheer was wonderlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang