+32
Selfsorg in Barrydale

The Karoo Moon House & Cottage

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Karoo Moon House & Cottage bied basiese selfsorg-eenhede en is in die bekoorlike dorpie, Barrydale. Die eenhede is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van Roete 62 se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by The Karoo Moon House & Cottage word in 2 eenhede gebied wat slaapplek vir 5 gaste in totaal het. Elke ongekunstelde kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n leefarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe wat gaste kan benut. Die perseel is naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante en winkels is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Greg E
5.0
A gorgeous location and an excellently appointed cottage. Home from home. A gorgeous location and an excellently designed and appointed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Dorrien V
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful! We had a wonderful stay at the Karoo Moon House. Everything was just perfect, with attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Ernst V
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek en geïnspireerd. Dit is altyd ongelooflik om hier oor te bly! Dit is by verre een van die mooiste woonplekke wat ek al besoek het. Uniek en kara...
Sien meer
Mei 2026
Lizelle H
5.0
Gesellig, knus en kunstig! Een van die mees gesellige en knus plekke waar ek nog oorgebly het. Soveel spesiale elemente: sagte kussings, warm komberse...
Sien meer
Apr 2026
Masja T
Saam met lewensmaat
5.0
Surprise last minute getaway. We last minute booked to escape the rain, what a true gem. Dean reacted fast and kindly! We will keep thi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Moon House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang