The Knysna Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Main Road, Mount Joy Corner, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Knysna Penthouse is 'n pragtige selfsorg-vakansie-eenheid in Knysna, met slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige, maar sentrale wegbreek.
Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Amazon Prime. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n kroeg en braai-area in die vermaaklikheidsarea buite, waar hulle kan ontspan en die pragtige uitsigte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nicci Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 2 Main Road, Mount Joy Corner, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Main Road, Mount Joy Corner, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang