4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Surprise Ridge Road, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Lapa is 'n selfsorg-grasdakkothuis op die gasheer se erf in Hillcrest, in die Vallei van 'n Duisend Heuwels. Die kothuis is 'n ideale basis vanwaar gaste die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe kan besoek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die badkamer is op die onderste verdieping.
Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, wasmasjien en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n eetarea, 'n braai-area, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste kan gerus in die swembad op die gasheer se perseel afkoel. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die Lapa is naby talle gholfbane, 'n plaaslike hospitaal, restaurante, winkels, kruidenierswinkels en besienswaardighede soos die Krantzkloof Natuurreservaat geleë. Die omgewing staan ook bekend vir 'n verskeidenheid marathonne wat deur die jaar hier plaasvind. Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang, bergfietsry, wildritte en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 24 Surprise Ridge Road, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Lapa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Surprise Ridge Road, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang