Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Albinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Albinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albinia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Albinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Albinia Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Albinia

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis bep...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Albinia

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Albany

Friar Tuck B&B skuil op 'n stil plaaspad en word omring deur Camelot in Hillcrest. Dié pragtige grasdakhuis bied rus en vrede vir oordeelkundige sakereisigers en toeriste. Die atmosfeer van Robin Hood en die Sherwo...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Albany

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n kon...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Albany

Brackens Guest House is in die hartjie van Hillcrest in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, snuistery-markies, straatbasaars en branderryplekke. Dis die perfekte wegbr...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Belvedere, Hillcrest

Rivendell B&B is gerieflik geleë in die koel klimaat van die skilderagtige dorpie Hillcrest, slegs 20 minute vanuit Durban, en met maklike toegang tot beide die N3 en M13 snelweë. Rivendell, in die hartjie van die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest Park, Belvedere

Khululeka is 'n lodge in die hartjie van Hillcrest, die poort na die Vallei Van 'n Duisend Heuwels en naby Midmar, Howick en die Middellande. Dit is ook naby Krantzkloof, Giba Gorges, Inandadam en Springside Reserva...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest Park, Hillcrest

Springside Road House bied gasteverblyf in Hillcrest. Die gastehuis is die ideale basis waarvandaan jy die besienswaardighede in die Vallei van 'n Duisend Heuwels kan verken. Verblyf by Springside Road House beski...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR660
R561
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Riding, Botha's Hill

Padley’s Rest bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in West Riding, Hillcrest in KwaZulu-Natal. Daar is 'n paar trappies wat na die eenheid lei en dis op die eienaar se ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Botha's Hill, Assegay

Botha's Hill Cottage is aan die buitewyke van Durban geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweek, weg van die stad se gewoel af. Die huisie is in 'n groen area met 'n uitsig oor die Camelot-gholfbaan g...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Botha's Hill, Assegay

Dream Hills is 'n smaakvol versierde suite in Bothas Hill in Hillcrest. Dié boomryke buurt is die ideale plek om weg te breek uit die besige stad en spog met pragtige natuurlike besienswaardighede. Verblyf is bes...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Hillcrest

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf word gebied in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoë plafon. Die dak is deursigtig sodat gaste onder die sterre kan sl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Lindisfarne B&B is 'n elegante huis in Botha's Hill, 'n buurt in Hillcrest in KwaZulu-Natal. Dis die weg na die Vallei van 'n Duisend Heuwels en dis 37 km noordwes van Durban geleë. Akkommodasie beskik oor 2 self...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Eagle Wind Manor is geleë op die krans van Botha's Hill, op die randjie van die Vallei van 1000 Heuwels in KwaZulu-Natal. Ons unieke ligging bied die gerief van die nabye Hillcrest met al sy winkels, restaurante en...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gillitts, Hillcrest

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdak-tuinkothuis in ’n inheemse tuin. Dié kothuis is in ’n rustige buurt in Everton in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die v...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafstand van die Old Heritage Market, nou bekend as die Oxford Centre, af is. Die Oxford Centre bied ve...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Everton

Aloe Ridge B&B is in 'n rustige voorstad genaamd Gillitt geleë. Dié unieke huis het 'n Afrika-atmosfeer en straal karakter uit. Die kamers is ingerig om jou moeë siel te verkwik. Dis 30 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Gillitts, Everton

Aloe Ridge Self Catering is 'n gerieflike woonstel in 'n pragtige inheemse tuin wat in Gillitts geleë is. Dis net 'n kort entjie se ry van Durban se sakekern af. Die woonstel bestaan uit 4 slaapkamers, 4 en-suite ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest, KwaZulu-Natal

Retreat is ’n privaat, luukse tuinkothuis op ’n residensiële perseel in Hillcrest. Die perseel is sowat 2 minute vanaf sentrale Hillcrest en bied toegang tot die M13 na Durban en Pietermaritzburg. Dié kothuis...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Eagles Nest bied verblyf in 'n ruin dubbelverdiepinghuis in Everton, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir paartjies, alleenreisigers, sakereisigers, gesinne met kinders of 'n groep van 8. Die eenheid is op 'n erf wat 2 ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Albinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hillcrest blad indien jy na meer Hillcrest akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za