+17
Selfsorg in Breederiviervallei

The Lavender Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Maurits N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, non pretentious. Mal daaroor dat ons groot honde kon saamgaan. Ons het selfs gereeld terugvoer gekry dat dit goed gaan met ons honde en dat hulle hulle gedra toe ons by die Theewaterskloofdam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie W
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2025

DIe verblyf was teleurstellend. Ek en my dogter was daar vir ’n pappa-en-dogter-wegbreek. Dit was nie heeltemal wat ons verwag het volgens die foto’s nie. Die foto’s op die webtuiste is verouderd. Dagmar was vriendelik en baie verskonend. Die plek is baie verwaarloos en onnet; buite en binne was dit vol spinnekoppe en krieke, met baie stof, en die vlieë was lastig. Die toilet het gelek, wat veroorsaak het dat handdoeke nat geword het. ’n Paar stukkies braaigereedskap het ook kortgekom. Ons het slegs gebly omdat ons reeds betaal het en nie ons geld sou terugkry nie. Dit is hartseer, want weens omstandighede kan ons nie meer so gereeld wegbreek soos ons sou wou nie. Nietemin het ons tweetjies die beste daarvan gemaak en kwaliteittyd saam spandeer.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62dee5c33deabc0efff1f20d60e77502f4645cdb75940f2b1a3bca9d26301a37bbe558e54ac12fcfaecae901b46563b38e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang