The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 670 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie, Villiersdorp geleë en bied selfsorgverblyf wat deur appelboorde en wingerde omring word. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n toilet, wasbak en 'n stort in die badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.
Buite is daar 'n park vir kinders. Gaste kan gedurende hoogseisoen in die dam of gemeenskaplike swembad swem. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite naby, soos bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Dagmar Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 8
Ligging
- Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom