+18
Selfsorg in Wierdapark

The Lemon Tree Oasis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilmien H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful, private stay with a beautiful unit, and very friendly and helpful hosts. We had such a lovely stay at The Lemon Tree Oasis. The accommodation truly had everything we needed and more. We especially appreciated the privacy, with our own garden and braai area, which made it feel like a peaceful little retreat. The space is quiet, neat, and beautifully maintained, with a really lovely garden that adds to the sense of tranquility. The hosts were both incredibly friendly and helpful throughout our stay, which made the experience even better. We would definitely recommend The Lemon Tree Oasis to friends and family, and would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Dis ons toekomstige verblyf in Pretoria as ek vir besigheid moet reis. Die akkommodasie bevat alles wat 'n mens benodig en nog heelwat meer. Die privaatheid, met eie tuin en braai, die rustigheid en eienaars se vriendelike behulpsaamheid, is onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly alles was tot u bevrediging. Ons sien uit daarna om u weer te huisves. Vriendelike groete

Evert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quite, private, relaxing. The stand-alone unit is very nice, quiet and private. We had no issues; everything is catered for. It was a lovely stay, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Thank you for staying with us. It was a pleasure hosting you. We are looking forward to your next stay. Kind regards

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf. Uitstekende verblyf, pynlik netjies. Gehalte spreek vanself. Gasvry ontvang en afgesien deur Nick en Cara. Dankie vir seker, veilige verblyf en al die ekstras wat voorsien word. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie dat julle by ons geboek het. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek kan julle met 'n geruste hart aanbeveel. Vriendelike groete

Magda B
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netjies, skoon en alles wat mens nodig het en meer. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Dis 'n baie rustige plek en ek beveel dit vir almal aan. Eienaar is baie bedagsaam en het 'n wonderlike stay gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie, ons sal julle met graagte weer huisves. Groete, Nick

Desiré E
1 nag
5.0
Aug 2024

Plek waar jy kan rus na die langpad. Baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Exceptional. Good spot, very clean, exceptional attention to detail and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent, I will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantél S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik gebly! Baie vriendelik ontvang deur Nick en sy vrou. Baie gasvry. Woonstel is ongelooflik skoon en netjies. Daar is als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
The Lemon Tree Oasis
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca63428a884e8ed4b84318a224cb06b47bfa69ef5299b0a04f610d0f0930748a73fbf962fbf0af6280d04882af5fdd58f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 47 Uvongo Street Wierda Park x 2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872349024898 28.146667583688

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang