Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Wierdapark

The Lemon Tree Oasis

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Lemon Tree Oasis is 'n lieflike selfsorgkothuis wat 'n rustige wegbreek aan 'n paartjie of solo-verkenners in die idilliese dorp, Centurion, bied.

Hierdie lieflike kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Waardeer die rustige skoonheid van die privaat tuin en geniet 'n al fresco-eetervaring op die stoep. Vir die wat die area wil verken, is gholf, verskeie restaurante, natuurreservate en bergfietsroetes beskikbaar. Beskutte, privaat en veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Lemon Tree Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca63428a884e8ed4b84318a224cb06b47bfa69ef5299b0a04f610d0f0930748a73fbf962fbf0af6280d04882af5fdd58f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 47 Uvongo Street Wierda Park x 2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872349024898 28.146667583688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang