10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 122 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Lighthouse is 'n pragtige strandfront-selfsorghuis op die ongerepte fynbosduine van die Weskusdorpie Yzerfontein en dit bied slaapplek aan 'n groot gesin of 'n groep vriende van 10 gaste.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is ook 'n randvloei-rotsswembad buite, 3 kaggels, 'n goed toegeruste fynproewerskombuis en soveel meer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Elkeen van hierdie slaapkamers het ook 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis in die hoofhuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. WiFi word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n lekker kaggel.
Die pragtige villa bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n swembad met 'n asemrowende uitsig, 'n sauna en kaggels. Gaste het ook direkte toegang tot die ongerepte strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrej Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 122 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
122 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang