The Lime Grove Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Lime Grove Cottage is 'n selfsorg-dorpshuis in De Waterkant in Kaapstad. Die perseel is ideaal naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die middestad.
Dié dubbelverdieping-dorpshuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die boonste verdieping het 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kleiner tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, stoof en ander basiese toebehore. Die leefarea langsaan het 'n TV met Netflix en ADSL-internet is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdak patio met 'n eetkamertafel en sitplek. Parkeerplek is beskikbaar in die straat voor die huis vir 1 voertuig.
Die perseel is ook naby die Cape Quarter Lifestyle Centre wat 'n supermark, klein winkels, koffiewinkels, restaurante en verskeie kroeë en klubs het. Die Kaapstadstadion en die V&A Waterfront is 2 km vanaf die Red Corner House.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ligging
- 19 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Jarvis Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang