Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Links

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 255, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Links is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die woonstel het 'n omsetter en 'n batterysisteem.

Die woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea met lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en is gevul met natuurlike lig wat deur die groot vensters sypel.

'n Toesluitmotorhuis is ook beskikbaar. Hermanus is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskykgeleenthede. Sy natuurskoon, klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Overberg kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Links
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 93

Resensies 448

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 255, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Links het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 255, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f0e35bea2da6aabd12357c64149ffbbf70fe7873d31262d0409548e99e8f53087cfe3c7c099f4c49da589b8d498d35952a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 255 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.412022702473 19.250810245369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem