- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Burger Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë.
Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en elektriese komberse.
Geriewe by die lodge sluit 'n swembad, plonspoel, konferensielokaal, 24 uur-ontvangs en veilige onderdakparkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 15 Burger Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Loft Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Burger Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang