Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Pretorius Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pretorius Kloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretorius Kloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretorius Kloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretorius Kloof Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretorius Kloof

Wooden Spoon is in Bethlehem geleë en dit het die ideale ligging en geriewe vir sakereisigers. Dit is naby talle sake areas, restaurante (waarvan 1 op die perseel is), winkels en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Pretorius Kloof

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 18 of apart. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie. Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ing...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hartlik welkom by De Zonnebloem Gastehuis in Van Riebeeck straat 8, Bethlehem. De Zonnebloem is ‘n gesellige, veilige gastehuis met 5 slaapkamers, ‘n ten volle toegeruste kombuis en 'n lieflike sit- en eetkam...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Hank Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bethlehem in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens o...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Belmont

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei. Verblyf is beskikbaar in 2 unieke g...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Eureka, Belmont

The Perfect Corner Guesthouse is in Bethlehem in die hartjie van die Vrystaat geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en sake-areas geleë en is ook ideaal vir oornaggaste. Verblyf word in 9 kamers gebied w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Belmont

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf bestaan uit 2 s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe. The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat. Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer he...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Eureka, Belmont

Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboude en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Pretorius Kloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bethlehem blad indien jy na meer Bethlehem akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za