The Log Cabin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar dit is baie belangrik dat gaste daarop let dat die solder op die boonste verdieping nie vir kinders onder 8 jaar geskik is nie.
Die Log Cabin is aan die bokant van die eienaar se perseel in 'n rustige, veilige en heeltemal privaat area versteek.
Klein troeteldiere is welkom. Gaste moet asb. die verblyf direk kontak vir meer inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A28.6 Troutwaters Holdings, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang