+78
50% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 50% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Log Cabin is in die hartjie van Devon Valley in die Kaapse Wynlande geleë en dit het 'n pragtig uitsig op die berge rondom Stellenbosch en die wingerde wat oor die heuwels kronkel.

The Log Cabin bied gerieflike gastehuisverblyf in 6 eenhede wat verblyf bied aan 2 tot 6 gaste. Die slaapkamers het koningroottebeddens en 2 enkelbeddens. Daar is privaat badkamers met storte. Elke eenheid het 'n kombuisie, sowel as lugversorging, 'n verwarmer, haardroër, strykyster en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.

Die gastehuis het ook 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is ingesluit by die tarief.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, fynproewersetes en voetslaan in. Die gastehuis kan ook wynproetoere en pendeldienste help reël.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Trudine E
Saam met lewensmaat
5.0
Idillies, knus, kalm. Dit het ons verwagtinge oortref. Daar is 'n swembad en warmbad op perseel. Heerlike gesamentlike kuierarea waar die gasheer kagg...
Sien meer
Mei 2026
Nonkanyiso N
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable stay! Relaxing mountain escape with exceptional service and great. It was truly an unforgettable experience! From the mom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Zimkhitha P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. I enjoyed my stay, the place is extremely beautiful and their breakfast is delicious. The service is top tier. I will definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Christiaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd aanbeveel. Ons kan sonder twyfel The Log Cabin aanbeveel vir 'n ongelooflike verblyf. Skoon, netjies, rustig, mooi, veilig, alles in een...
Sien meer
Apr 2025
Cleeve T
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely splendid. It was such a fun stay. Very tranquil location. We stayed in the barrel room, which was absolutely beautiful, with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 582
50 % AF
R 3 582 R 1 791
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 582
50 % AF
R 3 582 R 1 791
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 582
50 % AF
R 3 582 R 1 791
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Devon Valley Road, Louisvale Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a5a00312637be6f20ec5847d03d8d44ac2790699d92e9853e6d708fccde4769c9d1209f15ec37b53a95d1b598918106dad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 582 nouVanaf R1 791 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Devon Valley Road Louisvale Wine Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.907271009407 18.805461384973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang